Spaar op u versekering met ‘n Smhart vehicle tracking eenheid!
Het u geweet dat indien daar ‘n opsporingstelsel in u voertuig geïnstalleer is, u kan bespaar op u versekeringskoste? Dit beteken dat u toegang tot ‘n GPS stelsel kan kry teen ‘n bekostigbare prys.
Dewald van Staden, Bemarker van hierdie stelsel by Smhart Sekuriteit sê dat motoriste nie altyd besef wat die voordele van ‘n goeie voertuig opsporingstelsel inhou nie. “Dit gaan nie net oor diefstal voorkoming nie, maar ouers, eggenote en eienaars van voertuie kan presies sien wat die beweging van hul geliefdes is”.
Die voordeel daarvan om by ‘n sekuriteitsmaatskappy jou voertuig se GPS stelsel te installeer is dat daar onmiddelike “armed response” voertuie in die area en op die paaie is. Smhart se taktiese span werk dag en nag op die N2 en ander hoofpaaie tussen Graaff-Reinet, Cradock, Somerset-Oos, Plettenberg- en Jeffreysbaai. Dus in die geval van nood kan voertuie en persone gou opgespoor word.
“Maak seker jou veiligheid is in goeie hande en kry ‘n goeie stelsel in orde. Smhart is nie skaam om kliënte in tye van nood ekstra diens aan te bied nie.
Smhart
Sekuriteit in Jeffreysbaai bied nou “vehicle tracking” opsies aan. Individue en
besighede wat van dié dienste gebruik wil maak kan Dewald van Staden kontak op
071 295 3044.
Recent Comments