Thank you from Oyster Bay

Hi Zelda

Met die skrywe van die brief wil ons hier by Oesterbaai net vir jou en jou mense bedank vir die verversings wat julle afgestaan het vir die brandweermanne en publiek wat hier help met die brande wat tans heers in die omgewing.

Dit word opreg waardeer.

Met opregte dank

Ritchard Uys

Comments for this post are closed.