Dankie van Bay Cove Inn

Dankie aan julle span en spoedige diens.

JP en Michael was uitstekend en baie professioneel wat hulle werk betref met die installering van die alarm hier by ons vandag.

Baie min dat mens gemaklik voel met vreemde mense in jou privaat spasie, hulle was fantasties.

Baie dankie!

Comments for this post are closed.